#puppet


Die #puppet-projek se hoofdoel

is om mense (veral tieners) van die siekte bewus te maak en ‘n beter begrip van die siekte te hê.

 

Toneelproduksie 

‘n Produksie van #puppet word by skole en ander organisasies aangebied:

(Kliek op #puppet/Depressie: Wat ek moet weet)

 

Inligting oor depressie

‘n Gids met basiese inligting oor die siekte is gratis aanlyn beskikbaar:

(Kliek op #puppet/Depressie: Bestuur dit beter)

 

Kontak

Johan Laten vir meer inligting by johan@depressie101.co.za.

Print Friendly, PDF & Email