Die hoofdoel van DEPRESSIE 101 is om met die eenmanvertoning, #puppet, depressievegters te ondersteun en die oningeligtes van inligting te voorsien sodat die gedrag van die depressievegter en die siekte beter verstaan ...
Hierdie interaktiewe werkswinkel vir enige iemand en almal wat met mense werk of net nie fine voel nie. Praktiese voorstelle word gegee om jou eie of ander se depressie tussen of sonder professionele terapiesessies beter te bestuur.
Ontvang 3 keer per week ‘n e-pos met inligting oor depressie en verwante onderwerpe.
Die inhoud wat op die webtuiste verskaf word, is algemene inligting oor geestesgesondheid en mag nie gebruik word vir enige diagnose nie. ‘n Professionele terapeut of mediese dokter moet geraadpleeg word vir advies en ‘n volledige evaluering voordat enige diagnose en die behandeling rakende geestesgesondheid gemaak kan word.
Depressie101 hanteer die sender se persoonlike besonderhede en inligting ten alle tye vertroulik. Geen inligting word met ‘n derde party gedeel nie.