Dieet

 

Die kos wat ons eet, kan ook help wanneer ons teen depressie baklei. Die volgende kossoorte kan in jou dieet oorweeg word:

 

Vitamien B-12 & foliensuur

Foliensuur: blaargroente en boontjies
Vitamien B-12: vleis, vis, suiwelprodukte
Foliensuur en Vitamien B-12: eiers, spinasie, salm

Selenium

Volgraan bv. hawermout, bruinrys
Brasiliaanse neute, seekos bv. mossels, oesters

Vis (omega 3)

Salm, tuna

Vrugte en groente

Vitamien C: aarbeie, bloubessies
Beta-karoteen: wortels
Vitamien E: neute, sade, koringkiem
Begin jou dag gesond met heerlike ‘n smoothie!

Vitamien D

Sit in die son, kaas, eiergele … “What’s for breakfast?” ‘n Omelet wat jou mond laat water!

Chocolate

“What’s for dessert?!” Yummy donker sjokolade … (donker sjokolade het ‘n uitwerking op die endorfiene wat feel good hormone in die brein vrystel)

Print Friendly, PDF & Email