Doen sélf iets

Depressie is ’n siekte net soos kanker, asma of diabetes.

Niemand vra om depressie te hê nie. Dis nie die depressievegter se skuld dat hy depressie het nie. Maar om sy lewenskwaliteit te verbeter, moet hy self ook iets konstruktief doen om die depressie beter te bestuur.

 

chain break

 

Maak ‘n begin. Tree vir tree. Begin by die begin. 

Erken dat jy die siekte het. 
Praat daaroor. 
Dan sal mense weet dat jy hulle ondersteuning nodig het.

 

Print Friendly, PDF & Email